Jannie totsiens
Voorkoms
Jannie totsiens | |
---|---|
Regisseur | Jans Rautenbach |
Draaiboek | Draaiboek: Jans Rautenbach |
Met | Hermien Dommisse Katinka Heyns Jill Kirkland Patrick Mynhardt Cobus Rossouw |
Musiek deur | Sam Sklair |
Kinematografie | Dave Dunn-Yarker Koos Roets |
Verspreider | Kinekor Films |
Uitgereik | 1970 |
Speeltyd | 114 min. |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Jannie totsiens is 'n 1970 Suid-Afrikaanse sielkundige rillerfilm. Die regisseur en skrywer was Jans Rautenbach. Dit is destyds beskou as 'n allegorie van die Suid-Afrikaanse samelewing.[1][2]
Hoofrolspelers
[wysig | wysig bron]- Hermien Dommisse as Magda
- Katinka Heyns as Linda
- Jill Kirkland as Liz
- Patrick Mynhardt as George
- Cobus Rossouw as Jannie Pienaar
- Dulcie Van den Bergh
- Don Leonard
Storie
[wysig | wysig bron]Die film speel af in 'n inrigting vir geestesiekes as sinnebeeld van die Suid-Afrikaanse gemeenskap onder apartheid en ondersoek die Afrikaner-psige. 'n Nuwe aankoms by 'n geestesinstituut word eenkant gestoot deur die ander pasiënte, totdat hulle hom as sondebok gebruik as 'n ander pasiënt sterf.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Jannie Totsiens (1970)". BFI (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2009. Besoek op 17 September 2018.
- ↑ Tomaselli bl.121