Japan Nasionale Roete 1

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Nasionale Roete 1 is 'n nasionale snelweg op die eiland van Honsjoe in Japan. [1] Dit verbind Chūō, Tokio in die Kantō streek met die stad van Osaka, Osaka-prefektuur in die Kansai streek.

Inligting oor die roete[wysig | wysig bron]

  • Lengte: 565.4 kilometers (351.3 myl)
  • Oorsprong: Nihonbashi, Chūō, Tokyo
  • Eindpunt: Umeda, Kita-ku, Osaka
  • Hoof stede op roete: Kawasaki, Jokohama, Odawara, Numazu, Shizuoka, Hamamatsu, Nagoja, Yokkaichi, Otsu, Kioto

Beelde[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]