Japan Nasionale Roete 4
Voorkoms
Japan Nasionale Roete 4
Hoofwegstelsel | Nasionale snelweë van Japan |
---|---|
Datum van stigting of ontstaan | 1 April 1965 |
Land | Japan |
Geografiese ligging | 35°41′3″N 139°46′28″E, 40°49′25″N 140°44′29″E |
Begindatum | 1952 |
Openingsdatum | 1952 |
Begin- of eindpunt | Japan Nasionale Roete 1, Japan Nasionale Roete 7 |
Ligging van begin- of eindpunt | Chūō-ku, Aomori |
Onderhou deur | Ministerie van Grond, Infrastruktuur, Vervoer en Toerisme |
Padnommer | 4 |
Nasionale Roete 4 is 'n nasionale snelweg in oos-Honsjoe, Japan.[1] Dit het die langste hooflyn van enige snelweg in Japan met 743.6 km (462.1 mi). Met sy uitbreidings is dit die tweede langste snelweg in Japan 854.9 km (531.2 mi) na die Nasionale Roete 58, wat 884.4 km (549.5 mi) lank is, met sy maritieme afdelings ingesluit.
Inligting oor die roete
[wysig | wysig bron]- Lengte: 743.6 km (462.1 mi)
- Oorsprong: Chūō, Tokyo
- Eidpunt: Aomori
- Hoof stede op sy roete: Kasukabe, Koga, Utsunomiya, Kōriyama, Fukushima (Nakadōri), Sendai, Furukawa, Hiraizumi, Morioka, Ninohe, Towada, Noheji, en Hiranai
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (jp) www.mlit.go.jp