Jean Gabin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jean Gabin
Jean Gabin 1958.jpg
Jean Gabin in 1958
Gebore
Jean-Alexis Moncorgé

(1904-05-17)17 Mei 1904
Sterf15 November 1976 (op 72)
NasionaliteitFrans
Beroepakteur

Jean Gabin (Frans: [ʒɑ̃ gabɛ̃]; 17 Mei 1904 – 15 November 1976) was 'n Franse akteur en sanger.[2] Hy word beskou as 'n sleutelfiguur in die Franse filmbedryf, en het in verskeie klassieke films gespeel, insluitend: Pépé le Moko (1937), La grande illusion (1937), Le Quai des brumes (1938), La bête humaine (1938), Le jour se lève (1939), en Le plaisir (1952). Gabin was 'n lid van die Légion d'honneur ter erkenning van die belangrike rol wat hy in die Franse filmbedryf gespeel het.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Lafitte, Jacques; Taylor, Stephen (1969). Qui est qui en France. J. Lafitte.
  2. "Jean Gabin – Actors and Actresses – Films as Actor:, Publications". Filmreference.com. Besoek op 16 July 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]