Jeanine Áñez

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
66 - Jeanine Áñez.jpg

Jeanine Áñez Chávez (gebore 13 Junie 1967)[1][2] is 'n Boliviaanse politikus en prokureur.[3] Sy was die 66ste President van Bolivië van 12 November 2019 tot 8 November 2020 gewees en is opgevolg deur Luis Arce. Sy het president geword na die bedanking van president Evo Morales. Sy was voorheen 'n senator vir Beni, Bolivia.

Sy was die eerste vroulike president van Bolivië.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Vicepresidencia del Estado Plurinacional de Bolivia
  2. "Jeanine Áñez Chávez". Cámara de Senadores (in Spaans). 16 Oktober 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 November 2019. Besoek op 11 November 2019.
  3. (in en) Entrevista Jeanine Añez Chavez, https://www.youtube.com/watch?v=v185AWdeDE0, besoek op 11 November 2019 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]