Jeffrey Lynn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jeffrey Lynn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ragnar Godfrey Lind
Geboorte (1909-02-16)16 Februarie 1909
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 24 November 1995 (op 86)
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeffrey Lynn (16 Februarie 1909 – 24 November 1995) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Roaring Twenties (1939), Underground (1941), The Body Disappears (1941), en A Letter to Three Wives (1949).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1938: Four Daughters
  • 1939: The Roaring Twenties
  • 1939: Daughters Courageous
  • 1939: Espionage Agent
  • 1939: Yes, My Darling Daughter
  • 1939: A Child Is Born
  • 1940: All This, and Heaven Too
  • 1940: The Fighting 69th
  • 1940: It All Came True
  • 1940: Money and the Woman
  • 1940: My Love Came Back
  • 1941: Underground
  • 1941: The Body Disappears
  • 1941: Flight from Destiny
  • 1941: Four Mothers
  • 1941: Law of the Tropics
  • 1941: Million Dollar Baby
  • 1948: Black Bart
  • 1948: For the Love of Mary
  • 1949: A Letter to Three Wives
  • 1949: Strange Bargain
  • 1950: Captain China
  • 1951: Home Town Story
  • 1951: Up Front
  • 1954: Doorway to Suspicion
  • 1957: Lost Lagoon

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1953: My Son Jeep
  • 1955: Star Stage

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1953: Checkmate
  • 1961: The Spiral Staircase

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]