Jemaine Clement

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jemaine Clement
Jemaine Clement (cropped).jpg
Clement op 24 Mei 2010
Gebore
Jemaine Atea Mahana Clement

10 Januarie 1974
NasionaliteitNieu-Seeland[1]
BeroepKomediant, akteur
Jare aktief1994–

Jemaine Atea Mahana Clement is 'n Nieu-Seelandse komediant, akteur en multi-instrumentalis. Hy is veral bekend as 'n lid van die musikale komedie, Flight of the Conchords, saam met Bret McKenzie, asook vir die stem van Nigel die kaketoe in die Rio-filmreeks.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Jemaine Clement Biography – Yahoo! Movies" (in Engels). Yahoo! Movies. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2011. Besoek op 17 Julie 2010.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]