Jennifer Rubin (aktrise)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jennifer Rubin | |
Geboortenaam | Jennifer Collene Rubin |
---|---|
Geboorte | 3 April 1962 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jennifer Rubin (gebore 3 April 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors (1987), The Doors (1991), The Crush (1993), en Screamers (1995).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1987: A Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors
- 1988: Bad Dreams
- 1988: Blueberry Hill
- 1991: The Doors
- 1991: Delusion
- 1992: A Woman, Her Men, and Her Futon
- 1993: The Crush
- 1993: Bitter Harvest
- 1994: Playmaker
- 1994: Red Scorpion 2
- 1994: Deceptions II: Edge of Deception
- 1994: Saints and Sinners
- 1995: Screamers
- 1996: Little Witches
- 1997: Last Lives
- 1999: Road Kill
- 1999: Deal of a Lifetime
- 2000: Bel Air
- 2000: Sanctimony
- 2000: Fatal Conflict
- 2001: Reunion
- 2001: Falcon Down
- 2001: Amazons and Gladiators
- 2002: Cruel Game
- 2014: Untold
- 2018: FredHeads: The Documentary
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: Drop Dead Gorgeous
- 1992: The Fear Inside
- 1995: The Wasp Woman
- 1997: Twists of Terror
- 2001: Lawless: Beyond Justice
- 2006: Dreamweaver
Video's
[wysig | wysig bron]- 1994: Stranger by Night
- 1995: Chris Isaak: Somebody's Crying
- 2009: Transmorphers: Fall of Man
- 2011: Dream Cast
- 2016: Stung by Love: an Interview With Actress Jennifer Rubin