Jerobeam I

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Profesie teen Jerobeam, 1728.

Jerobeam I is die eerste koning van die noordelike koninkryk van Israel na die verdeling van Israel na die dood van koning Salomo. Jerobeam het Samaria die hoofstad van die nuwe koninkryk verklaar. Hy het altesame 22 jaar regeer.