Jerry Van Dyke
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jerry Van Dyke | |
Geboortenaam | Jerry McCord Van Dyke |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Kelly Jean Van Dyke |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1962–2015 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jerry Van Dyke is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente McLintock! (1963) en The Courtship of Eddie's Father (1963), en in die televisiereekse My Mother the Car (1965) en Coach (1989).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1963: McLintock!
- 1963: The Courtship of Eddie's Father
- 1965: Love and Kisses
- 1969: Angel in My Pocket
- 1988: Run If You Can
- 2011: Moon Ring
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1963: The Judy Garland Show
- 1963: Picture This
- 1965: My Mother the Car
- 1967: Accidental Family
- 1970: Headmaster
- 1979: 13 Queens Boulevard
- 1989: Coach
- 1997: You Wish
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: Annabelle's Wish
- 2012: Fun with Dick and Jerry Van Dyke