Jim Hutton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jim Hutton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1934-05-31)31 Mei 1934
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 2 Junie 1979 (op 45)
Kinders 3; insluitende Timothy Hutton
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jim Hutton (31 Mei 1934 – 2 Junie 1979) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Where the Boys Are (1960), The Green Berets (1968), en Hellfighters (1968), en in die televisiereeks Ellery Queen (1975).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1960: Where the Boys Are
  • 1961: Bachelor in Paradise
  • 1961: The Honeymoon Machine
  • 1962: The Horizontal Lieutenant
  • 1962: Period of Adjustment
  • 1964: Looking for Love
  • 1965: The Hallelujah Trail
  • 1965: Major Dundee
  • 1965: Never Too Late
  • 1966: Walk Don't Run
  • 1967: Who's Minding the Mint?
  • 1968: The Green Berets
  • 1968: Hellfighters
  • 1975: Psychic Killer

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1975: Ellery Queen

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1962: You're Only Young Once
  • 1965: Barney
  • 1971: The Deadly Hunt
  • 1971: The Reluctant Heroes
  • 1971: They Call It Murder
  • 1972: Call Holme
  • 1972: Captain Newman, M.D.
  • 1972: Wednesday Night Out
  • 1973: Don't Be Afraid of the Dark
  • 1974: The Underground Man

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]