Joan Gardner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Joan Gardner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joan Gardener
Geboorte (1914-10-26)26 Oktober 1914
Nasionaliteit Engels
Sterfte 17 September 1999 (op 84)
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joan Gardner (26 Oktober 1914 – 17 September 1999) was 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Wedding Rehearsal (1932), The Scarlet Pimpernel (1934), Wings Over Africa (1936), en Dark Journey (1937).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1932: Wedding Rehearsal
  • 1932: Men of Tomorrow
  • 1934: The Scarlet Pimpernel
  • 1935: Barnacle Bill
  • 1936: Wings Over Africa
  • 1936: Forever Yours
  • 1937: Dark Journey

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]