Joanna Merlin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Joanna Merlin
Geboortenaam Joann Ratner
Geboorte 15 Julie 1931 (1931-07-15) (88 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joanna Merlin (gebore 15 Julie 1931) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ten Commandments (1956), Prince of Darkness (1987), The Last Emperor (1987), en The Wackness (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1956: The Ten Commandments
  • 1983: Baby It's You
  • 1987: Prince of Darkness
  • 1987: The Last Emperor
  • 1991: Class Action
  • 1996: MURDER and murder
  • 2008: The Wackness
  • 2017: Active Adults

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1967: The Winter's Tale

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]