Joe Cocker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Joe Cocker
Joe Cocker - Festival du Bout du Monde 2013 - 068.jpg
Joe Cocker in 2013
Geboortenaam John Robert Cocker
Alias Joe
Geboorte 20 Mei 1944
Sheffield, Engeland
Afsterwe 22 Desember 2014
Crawford Colorado, VSA
Beroep(e) Sangeres-liedjieskryfster
Genre(s) Rock en blues
Aktiewe jare 1961–2014
Etikette Regal Zonophone, A&M, Capitol, EMI, Decca
Webwerf cocker.com
Portal.svg Musiekportaal

John Robert "Joe" Cocker, OBE (20 Mei 194422 Desember 2014) was 'n Engelse rock- en blues-sanger. Hy raak in die 1960's bekend vir sy sanderige stem, spastiese bewegings op verhoog en dekking van gewilde treffers, veral die van die Beatles.

Met die Beatles se "With a Little Help from My Friends" bereik hy die nommer een posisie op die VK-treffersparade. Dié weergawe is as temalied vir die TV-reeks, The Wonder Years gebruik. Sy vertolking van Billy Preston se "You Are So Beautiful" in 1975 het die nommer vyf posisie in die VSA behaal.

Cocker het verskeie toekennings ontvang, onder andere 'n Grammy in 1983 vir sy treffer "Up Where We Belong" ('n duet met Jennifer Warnes). In 2008 is hy by Buckingham-paleis met die Orde van die Britse Ryk (OBE) vir sy musikale dienste bekroon.[1][2]

Diskografie[wysig | wysig bron]

Cocker in 1970

Albums[wysig | wysig bron]

  • With a Little Help from My Friends (1969)
  • Joe Cocker! (1969)
  • Mad Dogs & Englishmen (1970)
  • Cocker Happy (1971)
  • Double Cocker Power (1972)
  • Joe Cocker: Something to Say (ook bekend as Joe Cocker) (1972)
  • I Can Stand a Little Rain (1974)
  • Jamaica Say You Will (1975)
  • Stingray (1976)
  • Greatest Hits (1977)
  • Luxury You Can Afford (1979)
  • Sheffield Steel (1982)
  • The Best of Joe Cocker (1983)
  • Civilized Man (1984)
  • Cocker (1986)
  • Unchain My Heart (1987)
  • One Night of Sin (1989)
  • Joe Cocker Live (1990)
  • Night Calls (1991)
  • The Best of Joe Cocker (1992)
  • Have a Little Faith (1994)
  • The Long Voyage Home (1995)
  • Organic (1996)
  • Across from Midnight (1997)
  • Greatest Hits (1998)
  • The Anthology (1999)
  • No Ordinary World (1999)
  • Respect Yourself (2002)
  • Ultimate Collection (2004)
  • Heart & Soul (2004)
  • Hymn for My Soul (2007)
  • Come Together (album) 2007)

Enkelspelers[wysig | wysig bron]

Jaar Maand Titel VK-treffersparade VSA se Hot 100 Album
1968 Oktober "With a Little Help From My Friends" 1
1969 September "Delta Lady" 10
1970 Julie "The Letter" 39
1975 "You Are So Beautiful" 5 I Can Stand a Little Rain
1983 Januarie "Up Where We Belong" 7
1992 Maart "(All I Know) Feels Like Forever" 25
1992 Mei "Now That the Magic Has Gone" 28
1992 Julie "Unchain My Heart 17
1994 Augustus "The Simple Things" 17
1994 Desember "Let the Healing Begin" 32

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Rushdie and Eavis lead honours". BBC News. 16 Julie 2007. Verkry op 27 Desember 2008. 
  2. Brit Awards: Best British Male. Brit Awards. Besoek op 7 Julie 2012

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]