Joe Ranft

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Joe Ranft
Geboorte (1960-03-13)13 Maart 1960
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 16 Augustus 2005 (op 45)
Kinders 2
Beroep(e) Skrywer en akteur
Aktiewe jare 1978–2005
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joe Ranft (13 Maart 1960 – 16 Augustus 2005) was 'n Amerikaanse skrywer en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Toy Story (1995), A Bug's Life (1998), Toy Story 2 (1999), en Cars (2006).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1987: The Brave Little Toaster
  • 1990: The Rescuers Down Under
  • 1995: Toy Story
  • 1998: A Bug's Life
  • 1999: Toy Story 2
  • 2006: Cars

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1993: The Making of Tim Burton's 'The Nightmare Before Christmas'
  • 1997: The Brave Little Toaster to the Rescue
  • 2005: Toy Story: Filmmakers Reflect
  • 2006: Mater and the Ghostlight

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]