Johann Baptist Cysat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Johann Baptist Cysat
Cysatus.jpg
Gebore
Jean-Baptiste Cysat

ca. 1587
Sterf17 Maart 1657
Luzern, Switserland
NasionaliteitVlag van Switserland Switserland
Bekend virOrion-newel, Werk oor komete

Johann Baptist Cysat (Frans: Jean-Baptiste Cysat) (omstreeks 158717 Maart 1657), ook bekend as Cysatus, was ’n Switserse Jesuïete-wiskundige en sterrekundige na wie die maankrater Cysatus genoem is. Hy was een van die eerste mense wat die teleskoop gebruik het.

Cysat se belangrikste werk was oor komete. Hy het die komeet van 1618 waargeneem en die volgende jaar ’n monografie daaroor geskryf. Sy waarnemings oor komete was so akkuraat dat hy in 1804 nog as een van die beste kenners daaroor beskou is.

Verwysings[wysig | wysig bron]