Johannes F. Vaes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Johannes Franciscus Vaes (19021978) was 'n Belgiese administrateur, mineraloog en geoloog verbonde aan die "Union Minière du Haut-Katanga", in die Belgiese Kongo, nou die Demokratiese Republiek van die Kongo.

Die mineraal Vaesiet is in 1945 deur Paul F. Kerr na Johannes Franciscus Vaes vernoem.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Kerr, Paul F. (1945). “Cattierite and Vaesite: New Co-Ni Minerals from the Belgian Kongo30: 483–492.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]