John Arledge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
John Arledge
John Arledge.jpg
Gebore
Johnson Lundy Arledge
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur
Jare aktief1930–1947

John Arledge (12 Maart 1906 – 15 Mei 1947) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Daddy Long Legs (1931), Two in Revolt (1936), County Fair (1937), en The Grapes of Wrath (1940).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1931: Daddy Long Legs
  • 1931: The Spider
  • 1933: Olsen's Big Moment
  • 1936: Two in Revolt
  • 1936: You May Be Next!
  • 1937: County Fair
  • 1940: The Grapes of Wrath

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]