John French

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
John Denton Pinkstone French
28 September 1952 – 25 Mei 1925 (72 jaar oud)
John French

1ste Graaf van Ypres

Lojaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Rang Veldmaarskalk
Veldslae/oorloë Frans-Duitse Oorlog
Mahdiste-opstand

Tweede Vryheidsoorlog Eerste Wêreldoorlog

Familie Eleanora Selby-Lowndes, eggenote

Veldmaarskalk John Denton Pinkstone French (28 September 1852 - 25 Mei 1925), 1ste Graaf van Ypres, was 'n Britse militêre offisier wat bekend geraak het tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy was 'n passievolle en vaardige kavallerie soldaat.