John West Sinclair

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
John West Sinclair
Gebore
John West Sinclair

(1900-01-06)6 Januarie 1900
Sterf13 Februarie 1945 (op 45)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur en skrywer

John West Sinclair (6 Januarie 1900 – 13 Februarie 1945) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fighting Fate (1925), Rapid Fire Romance (1926), High Gear (1933), en Voice in the Night (1934).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1925: Fighting Fate
  • 1925: Goat Getter
  • 1926: Rapid Fire Romance
  • 1926: The Patent Leather Pug
  • 1933: High Gear
  • 1934: Voice in the Night
  • 1935: Man on the Flying Trapeze

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]