Jolene Bren

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jolene Brand
Geboorte 31 Julie 1934 (1934-07-31) (85 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jolene Brand (gebore 31 Julie 1934) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Giant from the Unknown (1958) en in die televisiereekse Zorro (1957), The Detectives (1959), en The Ernie Kovacs Show (1961).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1958: Giant from the Unknown

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1956: Queen for a Day
  • 1957: Zorro
  • 1959: The Detectives
  • 1961: The Ernie Kovacs Show

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]