Jonas Brothers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jonas Brothers
Jonas Brothers 2009.jpg
Oorsprong Wyckoff, New Jersey (VSA)
Portal.svg Musiekportaal

Jonas Brothers is 'n Amerikaanse popseungroep.[1][2][3][4] Die groep het gewildheid verwerf op die Disney-kanaal-kindertelevisienetwerk. Die groep kom uit Wyckoff, New Jersey, en bestaan uit die drie broers Kevin Jonas, Joe Jonas en Nick Jonas. In 2008 het hulle in die Disney-kanaal Oorspronklike Rolprent Camp Rock opgetree. Die groep het al vier albums vrygestel: It's About Time, Jonas Brothers, A Little Bit Longer, and Lines, Vines and Trying Times. In 2008 is die groep genomineer vir die Best New Artist-toekenning by die 51ste Grammy-toekenningsfunksie en het die toekenning vir Breakthrough Artist by die American Music-toekennings gewen. Hulle het al meer as agt miljoen albums wêreldwyd verkoop.[5]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Kot, Greg (August 24, 2008). "Jonas Brothers: Not just another boy band". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2008-08-29. Besoek op 2009-03-09. 
  2. Quenqua, Douglas (August 4, 2008). "A Rare CD by Today's Hot Boy Band: Bids Start at $160. Do I Hear $200?". Besoek op 2009-03-09. 
  3. Gardner, Elysa (March 26, 2008). "Jonas Brothers are "each other's best friends"". Besoek op 2009-03-09. 
  4. "Jonas Brothers the latest, hottest thing". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2008-09-19. Besoek op 2009-03-09. 
  5. Jonas Brothers Are Starting to Feel the Heat