Jonathan Lipnicki

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jonathan Lipnicki
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan William Lipnicki
Geboorte 22 Oktober 1990 (1990-10-22) (28 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jonathan Lipnicki (gebore 22 Oktober 1990) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jerry Maguire (1996), Stuart Little (1999), The Little Vampire (2000), en Stuart Little 2 (2002).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1996: Jerry Maguire
  • 1999: Stuart Little
  • 2000: The Little Vampire
  • 2002: Stuart Little 2
  • 2002: Like Mike
  • 2003: When Zachary Beaver Came to Town
  • 2012: Edge of Salvation
  • 2016: The Next Big Thing
  • 2016: Loserville
  • 2017: Boone: The Bounty Hunter
  • 2017: Limelight
  • 2017: Altitude
  • 2017: Beware the Lake
  • 2017: Circus Kane
  • Dembanger

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1995: The Jeff Foxworthy Show
  • 1997: Meego
  • 1998: The Greatest
  • 2006: Blowin' Up
  • 2012: MotherLover
  • 2016: Interns of F.I.E.L.D.
  • 2016: Celebs Go Dating

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1997: All-Star TGIF Magic
  • 2004: Frankie Muniz HoopLA Celebrity Basketball Event

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2017: Country Thunder

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]