Jordan Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bertrand Gachot tydens Jordan se F1-debuut by die 1991 VSA Grand Prix.
Tiago Monteiro tydens die VSA Grand Prix van 2005.

Die Jordan Grand Prix-span was 'n voormalige Ierse GP-renmotorvervaardiger wat van 1991 tot 2005 aan Formule Een deelgeneem het. Die span is gestig deur die sakeman Eddie Jordan en het sake bedryf by hulle fabriek by Silverstone in die Verenigde Koninkryk.