2005 Verenigde State Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlag van Verenigde State van Amerika 2005 Formule Een Verenigde State Grand Prix
Indianapolis Motor Speedway - road course.svg
Datum 19 Junie 2005
Plek Indianapolis
Voorste wegspring
Renjaer Flag of Italy.svg Jarno Trulli Toyota
Tyd 1:10.625
Vinnigste rondte
Renjaer Flag of Germany.svg Michael Schumacher Ferrari
Tyd 1:11.497 (ronde 48 van 73)
Podium
1 Flag of Germany.svg Michael Schumacher Ferrari
2 Flag of Brazil.svg Rubens Barrichello Ferrari
3 Flag of Portugal.svg Tiago Monteiro Jordan-Toyota

Die 2005 Formule Een Verenigde State Grand Prix is op 19 Junie 2005 by die Indianapolis Motor Speedway gehou en is deur Michael Schumacher in 'n Ferrari gewen.

Wedrenuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/rede Rooster Punte
1 1 Flag of Germany.svg Michael Schumacher Ferrari 73 1:29:43.181 5 10
2 2 Flag of Brazil.svg Rubens Barrichello Ferrari 73 +1.522 7 8
3 18 Flag of Italy.svg Tiago Monteiro Jordan-Toyota 72 +1 rondte 17 6
4 19 Flag of India.svg Narain Karthikeyan Jordan-Toyota 72 +1 rondte 19 5
5 21 Flag of the Netherlands.svg Christijan Albers Minardi-Cosworth 71 +2 rondtes 18 4
6 11 Flag of Austria.svg Patrick Friesacher Minardi-Cosworth 71 +2 rondtes 20 3
  • Die ander 14 spanne wat Michellin-bande gebruik het, het almal onttrek voor die wegspring. Die renjaers van hierdie spanne was almal bekommerd dat die bande lewensgevaarlik sal disintegreer voor die einde van die wedren.