Josh Hutcherson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Josh Hutcherson
Josh Hutcherson 2012.jpg
Josh Hutcherson by die 2012-première van Journey 2: The Mysterious Island.
Gebore
Joshua Ryan Hutcherson

12 Oktober 1992 (1992-10-12) (28 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur
Webwerfwww.joshhutcherson.com

Joshua Ryan Hutcherson (* 12 Oktober 1992 in Union, Kentucky, VSA) is 'n Amerikaanse akteur. Hy het professioneel begin in die vroeg 2000's en het veral gewild geraak onder jong gehore na sy rol in die Hunger Games-flieks en die rolprentweergawe.