Joshua Bassett (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Joshua Bassett
Geboorte Desember 2000 (20 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joshua Bassett (gebore Desember 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Game Shakers (2015), Stuck in the Middle (2016), en Lethal Weapon (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2015: Game Shakers
  • 2016: Stuck in the Middle
  • 2016: Lethal Weapon

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]