Joubertpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Joubertpas
Ligging Noord van Palmwag
Pad C43

Die Joubertpas is 'n bergpas in die Joubertberge noord van Palmwag in Namibië op die C43-roete noordwaarts na Opuwo in Kaokoland.

Hierdie bergpas moet nie met Joubertspas in Suid-Afrika verwar word nie.

Sien ook[wysig | wysig bron]