Juanita Quigley

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Juanita Quigley
Geboorte (1931-06-24)24 Junie 1931
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 29 Oktober 2017 (op 86)
Kinders Erik & Marta
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1934–1950
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Juanita Quigley (24 Junie 1931 – 29 Oktober 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Imitation of Life (1934), Born to Dance (1936), National Velvet (1944), en Porky's II: The Next Day (1983).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1934: Imitation of Life
  • 1934: The Man Who Reclaimed His Head
  • 1935: Straight from the Heart
  • 1936: Born to Dance
  • 1939: Code of the Streets
  • 1939: The Family Next Door
  • 1944: National Velvet
  • 1983: Porky's II: The Next Day

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]