Julie White

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Julie White
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Julie K. White
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julie White (gebore 4 Junie 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Transformers (2007), Transformers: Revenge of the Fallen (2009), Monsters vs. Aliens (2009), en Transformers: Dark of the Moon (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: Transformers
  • 2009: Transformers: Revenge of the Fallen
  • 2009: Monsters vs. Aliens
  • 2009: Breaking Upwards
  • 2010: Morning
  • 2011: Transformers: Dark of the Moon
  • 2011: Language of a Broken Heart
  • Sister Aimee

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1993: Grace Under Fire
  • 2007: Cavemen
  • 2011: Wild Card
  • 2012: Go On
  • 2012: Iron Chef America Countdown
  • 2013: Alpha House

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: Nathan's Choice
  • 2014: Save the Date
  • 2016: Real Good People

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]