Junius Matthews

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Junius Matthews
Geboortenaam Junius Conyers Matthews
Geboorte (1890-06-12)12 Junie 1890
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 18 Januarie 1978 (op 87)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Junius Matthews (12 Junie 1890 – 18 Januarie 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sword in the Stone (1963) en The Many Adventures of Winnie the Pooh (1977).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1917: The Silent Witness
  • 1963: The Sword in the Stone
  • 1977: The Many Adventures of Winnie the Pooh

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]