Just Fontaine

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Just Fontaine
Just Fontaine.jpg
Just Fontaine in 2007
Persoonlike inligting
Geboortenaam Just Fontaine
Gebore 18 Augustus 1933 (1933-08-18) (82 jaar oud)
Geboorteplek Marrakesj, Frans-Marokko
Hoogte 1,74 m
Speelposisie Aanvaller
Senior-loopbaan*
Jare Span Kere (Doele)
1950–1953 Casablanca 48 (62)
1953–1956 Nice 69 (43)
1956–1962 Stade Reims 131 (122)
Total 248 (227)
Nasionale span
1953–1960 Frankryk 21 (30)
Spanne bestuur
1967 Frankryk
1968–1969 Luchon
1973–1976 Paris Saint-Germain
1978–1979 Toulouse
1979–1981 Marokko
Sjabloon:Infobox medal templates
* Kere vir senior klub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Just Fontaine (Marrakesj, 18 Augustus 1933) is 'n voormalige Franse sokkerspeler. Hy hou die rekord vir die meeste doelpunte tydens een Sokker-Wêreldbeker met die 13 doelpunte wat hy tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1958 aangeteken het. Vier van die doelskoppe was is in 'n enkele wedstryd teen Wes-Duitsland aangeteken. Just Fontaine speel vir US Casablanca, OGC Nice en Stade de Reims en draf ook vir die Franse nasionale sokkerspan uit. Hy word vereer in FIFA se lys van die 100 beste spelers van alle tye.

Internasionale loopbaanstatistieke[wysig | wysig bron]

Vir die Franse nasionale sokkerspan:[1]

Jaar Kere uitgedraf Doelskoppe
1953 1 3
1954 0 0
1955 0 0
1956 1 0
1957 1 0
1958 12 18
1959 4 7
1960 2 2
Totaal 21 30

Verwysings[wysig | wysig bron]