Justin Edwards (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Justin Edwards
Geboortenaam Justin Matthew Edwards
Geboorte 14 Februarie 1972 (1972-02-14) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Justin Edwards (gebore 14 Februarie 1972) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love & Friendship (2016) en The Man Who Invented Christmas (2017), en in die televisiereekse The Thick of It (2005) en The Increasingly Poor Decisions of Todd Margaret (2009).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2016: Love & Friendship
  • 2017: The Man Who Invented Christmas

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2005: The Thick of It
  • 2006: Respectable
  • 2008: Headcases
  • 2008: Sorry, I've Got No Head
  • 2009: The Increasingly Poor Decisions of Todd Margaret
  • 2009: The Old Guys
  • 2011: Fast and Loose
  • 2011: Pixelface
  • 2013: It's Kevin
  • 2014: Puppy Love
  • 2015: In and Out of the Kitchen

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Captain V
  • 2006: This Is Genius: No Place Like Holmes
  • 2007: Music Hall Meltdown
  • 2007: Giles Wemmbley Hogg Goes Off.... to Glastonbury
  • 2014: Space Ark

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2016: Behind the Scenes of Love & Friendship

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]