Gaan na inhoud

Kaiser Chiefs

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kaiser Chiefs
Agtergrondinligting
OorsprongLeeds, Engeland (VK)
GenresIndierock
Jare aktief1996 — hede
EtiketteUniversal, B-Unique, Polydor, Drowned In Sound, Liberation
Webwerfkaiserchiefs.co.uk
LedeRicky Wilson
Andrew White
Simon Rix
Nick Baines
Nick Hodgson
Hierdie artikel handel oor die Britse musiekgroep. Vir die Suid-Afrikaanse voetbalklub, sien Kaizer Chiefs.

Kaiser Chiefs is 'n Engelse indierockgroep van wat in 1997 in Leeds tot stand gekom het. Hulle is na die Suid-Afrikaanse voetbalklub Kaizer Chiefs FC vernoem, 'n klub waarin voormalige Leeds United A.F.C.-voetbalspeler Lucas Radebe gespeel het.[1] Die groep se debuutalbum, Employment, is in 2005 vrygestel. Dit is hoofsaaklik deur die new wave en punkrock-musiek van die laat 1970's geïnspireer[2] en was internasionaal suksesvol met verkope van meer as drie miljoen.[3] In 2005 het die album op die kortlys vir die Mercury-toekenning verskyn.[4] Kaiser Chiefs se tweede ateljeealbum, Yours Truly, Angry Mob (2007) het die nommereen-treffer (in die Verenigde Koninkryk),[5] "Ruby", bevat. In Oktober 2008 is hul derde album, getiteld Off with Their Heads, vrygestel.

Albums

[wysig | wysig bron]
Albums met trefferlysnotering
Titel Datum van
vrystelling
Datum van
intrede
 Hoogste 
plek
 Aantal 
weke
 Opmerkings 
Employment 2005 -
Yours Truly, Angry Mob 2007 -
Off with Their Heads 2009 -

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BBC South Yorkshire, Kaiser Chiefs Interview
  2. Heather Phares. "Employment > Review". Allmusic. Retrieved 14 September 2007.
  3. "Kaiser Chiefs 2007 Biography". KaiserChiefs.co.uk. Retrieved 14 September 2007.
  4. "Antony and Johnsons win Mercury". BBC. 7 September 2005. Retrieved 14 September 2007.
  5. "Ruby Music Charts: Kaiser Chiefs". aCharts.us. Retrieved 14 September 2007.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]