Kamardan
Voorkoms
Kamardan Камардан | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°16′30″N 48°33′25″O / 46.27500°N 48.55694°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Wolodarski |
Bevolking | |
• Totaal | 649 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416196 |
Kamardan (Russies: Камардан) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Altinzjar Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die nabygeleë Kamardanrivier.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 was daar 654 inwoners op Kamardan. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 593 | 90,7% |
Russe | 36 | 5,5% |
Tartare | 7 | 1,1% |
Belarusse | 5 | 0,8% |
Koreane | 4 | 0,6% |
Tadjiks | 4 | 0,6% |
Onbekend | 5 | 0,8% |
Totaal | 654 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 12 Julie 2023.