Kang
Voorkoms
Kang | |
---|---|
Koördinate: 23°40′0″S 22°45′17″O / 23.66667°S 22.75472°O | |
Land | Botswana |
Distrik | Kgalagadi distrik |
Bevolking | |
• Totaal | 5 985 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Kang is 'n dorp in die Kgalagadi distrik van Botswana. Die dorp lê in die Kalahariwoestyn op die Trans-Kalahari-Grootpad tussen Ghanzi in die noorde en Sekoma in die suide. Die bevolking was 5 985 volgens die 2011-sensus.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "2011 Botswana Population and Housing Census" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 23 September 2015. Besoek op 11 September 2013.