Kang Hee-chan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hierdie is 'n Koreaanse naam, die van is Kang.

Kang Hee-chan (Hangul: 강희찬, Hanja: 姜煕燦) (gebore 10 Mei 1970) is 'n voormalige manlike tafeltennisspeler uit Suid-Korea. By die Olimpiese Somerspele van 1992 in Barcelona het hy saam met Lee Chul-seung die bronsmedalje in die mansdubbelspel gewen.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]