Kansas City
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Missouri |
County | Jackson, Clay, Platte, Cass |
Koördinate | 39°06′N 94°35′W / 39.100°N 94.583°W |
Geïnkorporeer op | 28 Maart 1853 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 823,7 vk km |
Hoogte bo seevlak | 227 m |
Bevolking: | |
- Totaal (Stad en county 2020) | 508 090 |
- Bevolkingsdigtheid | 905/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 392 035 |
Tydsone | CST (UTC -6) Somertyd: CDT (UTC -5) |
Klimaat | |
- Tipe | Subtropiese klimaat |
- Gem. jaarlikse temperatuur | 11 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -4 / 26 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 977,6 mm |
Burgemeester | Quinton Lucas (D) |
Amptelike Webwerf | kcmo.org |
Kansas City lê weerskante van die Missouri-rivier in die state Kansas en Missouri. Die ligging van die stad aan die rivier maak dit die poort na die Weste. Dit is 'n vooraanstaande mark vir graan en lewende hawe. Die bevolking van die metropolitaanse gebied word in 2020 op sowat 2,39 miljoen beraam.