Karma and Effect
Voorkoms
Karma and Effect | ||||
---|---|---|---|---|
van Seether | ||||
Vrygestel | 24 Mei 2005 | |||
Genre | Post-grunge, alternative metal | |||
Speeltyd | 60:51 | |||
Etiket | Wind-up | |||
Produsent | Bob Marlette | |||
Seether-chronologie | ||||
|
Karma and Effect is die tweede ateljee album deur die Suid-Afrikaanse alternatiewe rock-groep Seether. Die album is vrygestel op 24 Mei 2005 deur Wind-Up Records en is verwerk deur Bob Marlette. Die album het Platinum status wêreldwyd bereik, terwyl dit Goud status in Amerika en Kanada bereik het.
Lys en lengte van snitte
[wysig | wysig bron]- "Because of Me" – 3:38
- "Remedy" – 3:29
- "Truth" – 3:52
- "The Gift" – 5:36
- "Burrito" – 3:53
- "Given" – 3:48
- "Never Leave" – 5:01
- "World Falls Away" – 4:42
- "Tongue" – 4:07
- "I'm the One" – 2:51
- "Simplest Mistake" – 5:30
- "Diseased" – 3:42
- "Plastic Man" – 3:55
- "Kom Saam Met My" - 2:16 (Geheime snit)
Album musikante
[wysig | wysig bron]- Shaun Morgan - Kitaar, stem
- Dale Stewart - Bas kitaar, agtergrond stem
- John Humphrey - Tromme
- Pat Callahan - Kitaar