Karyn Dwyer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Karyn Dwyer
Geboortenaam Karyn Elizabeth Dwyer
Geboorte (1975-03-22)22 Maart 1975
Nasionaliteit Kanadees
Sterfte 25 September 2018 (op 43)
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1993–2018
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Karyn Dwyer (22 Maart 1975 – 25 September 2018) was 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Better Than Chocolate (1999), Superstar (1999), en The Right Way (2004), en in die televisiereeks First World Problems (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: Boozecan
  • 1999: Better Than Chocolate
  • 1999: Superstar
  • 2001: An Intrigue of Manners
  • 2004: The Right Way
  • 2014: A Trip to the Island
  • 2015: Burning, Burning

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1995: The Great Defender
  • 1995: A Taste of Shakespeare
  • 2011: First World Problems
  • 2011: Rose Bud's Guide to Seduction
  • 2013: Shit Mainlanders Say to Newfoundlanders

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2007: Last Call Before Sunset
  • 2012: Monster Mountain

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]