Kathleen Maguire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kathleen Maguire
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1925-09-27)27 September 1925
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 9 Augustus 1989 (op 63)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kathleen Maguire (27 September 1925 – 9 Augustus 1989) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Edge of the City (1957), Flipper (1963), en The Concorde... Airport '79 (1979), en in die televisiereeks The Doctors (1963).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1957: Edge of the City
  • 1963: Flipper
  • 1979: The Concorde... Airport '79

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1954: The Mask
  • 1955: The Way of the World
  • 1963: The Doctors
  • 1964: A Flame in the Wind

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1964: A Day Like Today
  • 1973: Shock-a-bye, Baby
  • 1974: The Chadwick Family

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]