Kathryn Crawford

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kathryn Crawford
Geboorte (1908-10-05)5 Oktober 1908
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 7 Desember 1980 (op 72)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kathryn Crawford (5 Oktober 1908 – 7 Desember 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente King of Jazz (1930), Safety in Numbers (1930), Emma (1932), en Skyway (1933).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1929: The Kid's Clever
  • 1929: King of the Rodeo
  • 1929: Modern Love
  • 1929: Red Hot Rhythm
  • 1929: Señor Americano
  • 1930: King of Jazz
  • 1930: Safety in Numbers
  • 1930: The Climax
  • 1930: The Concentratin' Kid
  • 1930: Hide-Out
  • 1930: Mountain Justice
  • 1931: Flying High
  • 1932: Emma
  • 1933: Skyway

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]