Katie Lucas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Katie Lucas
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skryfster en aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katie Lucas (gebore 13 April 1988) is 'n Amerikaanse skryfster en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Wars: Episode I - The Phantom Menace (1999) en Star Wars: Episode III - Revenge of the Sith (2005), en in die televisiereeks Star Wars: The Clone Wars (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: Star Wars: Episode I - The Phantom Menace
  • 2005: Star Wars: Episode III - Revenge of the Sith

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2008: Star Wars: The Clone Wars

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]