Kay Linaker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kay Linaker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Katherine Linaker
Geboorte (1913-07-13)13 Julie 1913
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 18 April 2008 (op 94)
Kinders Bill Phillips
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kay Linaker (13 Julie 1913 – 18 April 2008) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hidden Enemy (1940), War Dogs (1942), The Blob (1958), en The Blob (1988).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1936: Easy Money
  • 1936: The Girl from Mandalay
  • 1936: The Murder of Dr. Harrigan
  • 1936: Road Gang
  • 1937: Black Aces
  • 1937: The Outer Gate
  • 1938: I Am a Criminal
  • 1938: The Last Warning
  • 1939: Girl from Rio
  • 1940: Hidden Enemy
  • 1941: They Dare Not Love
  • 1942: War Dogs
  • 1943: Two Weeks to Live
  • 1958: The Blob
  • 1988: The Blob

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]