Gaan na inhoud

Keiskammarivier

Koördinate: 33°16′54″S 27°29′27″O / 33.28167°S 27.49083°O / -33.28167; 27.49083
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Keiskammarivier
Keiskamma River
Uitsig oor Keiskammahoek, waar die Keiskammarivier ontspring.
Uitsig oor Keiskammahoek, waar die Keiskammarivier ontspring.
Uitsig oor Keiskammahoek, waar die Keiskammarivier ontspring.
Stroomgebied Oos-Kaap
Oorsprong Amatholeberge
Monding Hamburg
Indiese Oseaan
Lengte 160 km (99 myl)
Oorsprong-hoogte 1 500 m (4 921 voet)
Monding-hoogte 1 m
Ligging van Keiskammarivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Keiskammarivier
Keiskammarivier
Koördinate: 33°16′54″S 27°29′27″O / 33.28167°S 27.49083°O / -33.28167; 27.49083

Die Keiskammarivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die rivier ontspring bokant Keiskammahoek in die Amatholeberge en mond uit in die Indiese Oseaan suid van Oos-Londen. Die lengte van die rivier is ongeveer 160 km.

Die naam beteken in Hottentots 'soet water'. In 1847 word die Keiskamma die oostelike grens van die Kaapkolonie. Die belangrikste sytakke is die Debe- en Tyhumeriviere, asook die Mnyamenirivier.