Kenneth Hedberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kenneth Hedberg
Mens
GeslagManlikWysig
Land van burgerskapVerenigde State van AmerikaWysig
Gegewe naamKenneth, WayneWysig
VanHedbergWysig
Geboortedatum2 Februarie 1920Wysig
GeboorteplekPortland, OregonWysig
Sterfdatum5 Januarie 2019Wysig
SterfplekCorvallisWysig
Beroepphysical chemistWysig
WerkgewerOregon State UniversityWysig
Pryse ontvangFellow of the American Physical Society, Fellow of the AAASWysig
Alma materOregon State University, California Institute of TechnologyWysig

Kenneth Wayne Hedberg (2 Februarie 1920 - 5 Januarie 2019) was 'n Amerikaanse chemikus.[1]

Vroeë lewe[wysig | wysig bron]

Hedberg is op 2 Februarie 1920 gebore aan Gustave en Ruth Hedberg. Hy het as kind in Portland, Oregon en Hoquiam, Washington gewoon. Hedberg het hoërskool voltooi in Medford, Oregon.

Lewe[wysig | wysig bron]

Nadat hy by Oregon State Universiteit gegradueer het, het hy vir Shell Development Company gewerk. Daar het hy gewerk op sintetiese rubbers, die massaproduksie van penisillien, en 'n lugvaart-petrol inhibeerder.

Hy het in 1948 'n doktorsgraad aan die California Institute of Technology, onder Linus Pauling en Verner Shoemaker gekry. Tydens navorsing in Noorweë het Hedberg mede-chemici Lise Smedvik ontmoet. Hulle het by Oslo se stadsaal getrou in 1954. Die twee het in 1956 na Amerika teruggekeer en by die Oregon State-fakulteit aangesluit.

Latere jare[wysig | wysig bron]

Van Hedberg se latere navorsing is deur 'n Sloan-genootskap befonds. Hy het tot 1987 by Oregon State Universiteit klasgee.

Toekennings[wysig | wysig bron]

  • Lidmaatskap in die Noorse Akademie vir Wetenskap en Lettere
  • Eredoktorsgraad van die Universiteit van Trondheim
  • Mede-voorsitter van die American Physical Society
  • Mede-voorsitter van die Amerikaanse Vereniging vir die Bevordering van Wetenskap
  • Fulbright-genootskap
  • Guggenheim-genootskap

Dood[wysig | wysig bron]

Hedberg is oorlede op 5 Januarie 2019, 98 jaar oud.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. http://scarc.library.oregonstate.edu/oh150/hedberg/biography.html
  2. "Kenneth Wayne Hedberg". The Oregonian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op January 11, 2019. Besoek op January 10, 2019 – via Corvallis Gazette Times.