Kenneth Nelson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kenneth Nelson
Geboorte (1930-03-24)24 Maart 1930
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 7 Oktober 1993 (op 63)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kenneth Nelson (24 Maart 1930 – 7 Oktober 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Boys in the Band (1970), Hellraiser (1987), en Nightbreed (1990), en in die televisiereeks The Aldrich Family (1949).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1970: The Boys in the Band
  • 1987: Hellraiser
  • 1990: Nightbreed

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1949: The Aldrich Family

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1960: Hooray for Love

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]