Keye Luke
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Keye Luke | |
Geboorte | 18 Junie 1904 |
---|---|
Sterfte | 12 Januarie 1991 (op 86) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1934–1991 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Keye Luke (18 Junie 1904 – 12 Januarie 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Charlie Chan at the Race Track (1936), Charlie Chan at Monte Carlo (1937), Phantom of Chinatown (1940), en Gremlins (1984).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1936: Charlie Chan at the Race Track
- 1936: Charlie Chan at the Circus
- 1936: Charlie Chan at the Opera
- 1937: Charlie Chan at Monte Carlo
- 1937: Charlie Chan on Broadway
- 1938: Mr. Moto's Gamble
- 1939: Barricade
- 1939: North of Shanghai
- 1940: Phantom of Chinatown
- 1940: The Green Hornet
- 1940: The Green Hornet Strikes Again!
- 1941: Bowery Blitzkrieg
- 1941: The Gang's All Here
- 1941: Let's Go Collegiate
- 1942: A Yank on the Burma Road
- 1943: Dr. Gillespie's Criminal Case
- 1944: 3 Men in White
- 1945: Secret Agent X-9
- 1946: Lost City of the Jungle
- 1948: The Feathered Serpent
- 1949: The Sky Dragon
- 1952: The Congregation
- 1970: Noon Sunday
- 1984: Gremlins
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1949: Mysteries of Chinatown
- 1952: Terry and the Pirates
- 1954: The New Adventures of China Smith
- 1964: Kentucky Jones
- 1966: Space Ghost
- 1972: The Amazing Chan and the Chan Clan
- 1972: Anna and the King
- 1972: Kung Fu
- 1978: Battle of the Planets
- 1980: Thundarr the Barbarian
- 1981: Goldie Gold and Action Jack
- 1986: Sidekicks
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1959: America Pauses for Springtime
- 1974: Judgment: The Court Martial of the Tiger of Malaya - General Yamashita
- 1981: Unit 4
Video's
[wysig | wysig bron]- 1990: The Green Hornet
- 2011: The Green Hornet Movie Edition