Khuis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Khuis
Ligging van Khuis op 'n kaart (Botswana)
Khuis
Khuis
Koördinate: 26°39′37″S 21°50′19″O / 26.66028°S 21.83861°O / -26.66028; 21.83861Koördinate: 26°39′37″S 21°50′19″O / 26.66028°S 21.83861°O / -26.66028; 21.83861
Land Vlag van Botswana Botswana
Distrik Kgalagadi distrik
Bevolking (2001)
 - Dorp 755
Tydsone SAST (UTC+2)

Khuis is 'n nedersetting in Kgalagadi distrik van Botswana. Dit is digby die Suid-Afrikaanse grens geleë. Khuis het 'n laerskool en die bevolking het 755 getel tydens die 2001 sensus.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Distribution of population by villages and their associated localities: 2001 population and housing census". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2007-11-24. Besoek op 2007-12-13.