Kia Motors

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kia Motors Corporation
KIA Motors.svg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 9 Junie 1944
Hoofkantoor Seoel,Suid-Korea
SleutelpersoneHyoung-Keun (Hank) Lee (Vise-voorsitter en hoof uitvoerende beampte)
Peter Schreyer (Hoofontwerper)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiger
ProdukteMotors, luukse motors, kommersiële voertuie
Inkomste$46,9 miljard (2013)[1]
Bedryfsinkomste$3,1 miljard (2013)[1]
Netto inkomste$3,8 miljard (2013)[1]
Werknemers33 255 (2013)[2]
MoedermaatskappyHyundai Motormaatskappy (33.88%)
Webwerfkia.com

Kia Motorkorporasie (Koreaans: 기아 자동차), met sy hoofkwartier in Seoel, is Suid-Korea se tweede grootste motorvervaardiger, ná die Hyundai Motormaatskappy, met verkope van meer as 2.7 miljoen voertuie in 2012 en byna 2.75 miljoen voertuie in 2013. Teen Desember 2013 word 33.88% van die maatskappy deur die Hyundai Motorgroep besit.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) Financial Statements For Kia Motors Corporation (KIMTF)”. businessweek.com. URL besoek op 2011-04-25.
  2. (en) KIA Motors”. Mergent: 2013-12-31. URL besoek op 2014-11-02.